Koronavirussiekte-2019

Hierdie artikel handel oor die siekte. Vir die virus wat dit veroorsaak, sien Ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2 (EARS-KoV-2). Vir die pandemie, sien COVID-19 pandemie.

Koronavirussiekte-2019 (Engels: COVID-19) is 'n aansteeklike siekte veroorsaak deur Ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2 (EARS-KoV-2).[1]

Die siekte is die eerste keer in Desember 2019 in Wuhan, China geïdentifiseer, en het sedertdien wêreldwyd versprei, wat gelei tot die COVID-19 pandemie.[2][3] Teen 22 Mei 2020 is daar meer as 5,1 miljoen gevalle in 229 lande en gebiede aangemeld, wat gelei het tot meer as 335 000 sterftes. Meer as 1,95 miljoen mense het herstel.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mayoclinic
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Hui14Jan2020
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named WHOPandemic

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search